Jaarboeke

Entrepreneurskap 313


 
Modulekode OBS 313
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Aard van kleinsakebestuur; bestuur van entrepreneuriese geleenthede; bestuur van die besigheidsplan; kleinsake-bemarkingsbestuur; kleinsake-aankope- en vervaardigingsbestuur asook finansiële bestuur. Maatskaplike en wetlike kleinsake-omgewing in Suid-Afrika: alle wetlike vereistes waaraan die entrepreneuriese onderneming moet voldoen.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes OBS 114,124 en 213 met toelating tot die eksamen in OBS 223. Slegs beskikbaar vir BCom (Entrepreneurskap)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences