Jaarboeke

Geïntegreerde gesondheidsorg 255


 
Modulekode NUR 255
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Beginsels, perspektiewe, eties-wetlike oorweging en wetgewing verwant aan geïntegreerde gesondheidsorg, tradisionele genesing in Afrika, genesingsmodaliteite verwant aan natuurlike en alternatiewe terapieë, voedings- en medisinale belang van inheemse plante. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 3

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences