Jaarboeke

Verplegingstudies 354


 
Modulekode NUR 354
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Verloskunde: hoërisiko swangerskap. Moederlike en perinatale morbiditeit en mortaliteit en aanmeldbaarheid. Risikoberaming van moeder en fetus. Toepaslike beramingsvaardighede. Toepaslike verpleegsorg vir spesifieke gesondheidsbehoeftes en -probleme tydens die voorgeboortetydperk. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences