Jaarboeke

Capita selecta 805


 
Modulekode NSK 805
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *NSK-modules is deel van die gedoseerde MA-programme en is verpligtend vir alle studente wat vir hierdie gespesialiseerde programme gekeur en toegelaat is. Hierdie modules is geslote en kan nie deur ander studente geneem word nie. Die module behels verskeie temas soos onder andere medianavorsing, marknavorsing, gemeenskapsielkunde en kruiskulturele sielkunde.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes DS (Navorsingsielkunde)
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share