Jaarboeke

Neuro-fisiologie 221


 
Modulekode NFG 221
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Vereis FSG 110 en FSG 120
In die module word neurofisiologie ondersoek. Afdelings wat hieronder ingesluit word is neuronale fisiologie, die sentrale senuweestelsel, die perifere senuweestelsel wat die afferente en efferente gedeeltes insluit.

Modulekrediete 7.00
Diensmodules Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes FSG 110, FSG 120
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Fisiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share