Jaarboeke

Maatskaplike werk in die praktyk 400


 
Modulekode MWP 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud As intern by ’n welsynsorganisasie moet die student in staat wees om maatskaplikewerkteorie vanuit ’n ontwikkelingsgerigte benadering in die praktyk toe te pas. Die fokus is op intervensies met individue, gesinne, groepe en gemeenskappe. Intervensies is gerig op voorkoming, vroeë intervensie, statutêre proses en kontinuum van onwikkelingsdienste, met inagneming van relevante beleidsaspekte vanuit ’n plaaslike en internasionale perspektief, met inagneming van die basiese waardes en beginsels van die Handves vir Menseregte soos in die SA Grondwet vervat. Bestuur van eie werkslading.
Modulekrediete 60.00
Voorvereistes MWT 310, 311, 321, MWP 361+ DS
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences