Modulekode | MUW 703 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module behels ‘n inleiding tot die dissipline met verwysing na die historiese ontwikkeling en toepassing daarvan in musiekstudies vandag. Daaropvolgend fokus die module op Afrikamusiek in die algemeen en sluit in Afrika-ritmeteorie, voorbeelde van musiektradisies in Suidelike en Sentraal-Afrika en moontlike toepassings in musiekopvoeding. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App