Jaarboeke

Metodiek: Eerste instrument 400


 
Modulekode MME 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Vir klavier: gevorderde elemente van onderrig. Die interpretasie van stylelemente vanaf die Baroktydperk tot eietydse musiek. Behandeling van Impressionistiese en eietydse repertorium. Navorsingsmetodologie en skripsie. Vir sang: Onderwerpe in oorleg met dosent.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes MME 300
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences