Jaarboeke

Musiekteorie 100


 
Modulekode MKT 100
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Melodie, harmoniese begrippe, diatoniese drieklanke, kadense, diatoniese vierklanke, tussendominante, kontrapuntale tegnieke in ‘n tweestemmige tekstuur, frasestrukture, eenledige, tweeledige, drieledige vorm, uitvindsels en variasievorme.

Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences