Jaarboeke

Eerste instrument 403


 
Modulekode MEI 403
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring. Openbare voordrag van ‘n konsertprogram. Dit is ’n akademiese vereiste dat òf studente wat ’n orkesinstrument bespeel in die UP-simfonieorkes moet speel, en studente wat nie in die Orkes akkommodeer kan word nie òf die wat nie die oudisie suksesvol aflê vir insluiting in die Orkes nie, in ander Ensembles moet speel wat deur die Musiekdepartment bepaal sal word. Dit sal van studente verwag word om twee uittreksels uit die orkesrepertoire (soos bepaal deur die dirigent) van die Orkes te speel tydens die Junie- en Novembereksamens as deel van hulle eksamenrepertoire, wat 10% van die totale punt sal tel. Studente moet ten minste 80% van die orkesrepetisies bywoon en moet beskikbaar wees vir konsertoptredes van die orkes ander ensembles.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes MEI 300
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences