Jaarboeke

Sportfasiliteit- en geleentheidsbestuur 709


 
Modulekode MBK 709
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die bestuur van die natuurlike omgewing met betrekking tot sport- en rekreasieverbruik word verklaar. Fasiliteitsbestuur as kardinale opdrag van die sport- en rekreasiebestuurder word volledig bestudeer. Sporttoerisme as groeiende komponent van die industrie word ook aangeraak vanuit ruimtelike bestuursoogpunt. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.)
Modulekrediete 27.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences