Jaarboeke

Leerteorieë en assessering 401


 
Modulekode LNT 401
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

LNT 401 inkorpereer algemene pedagogiese kennis insluitende die kennis van hoe leerders leer, leerteorieë, kurrikulum en algemene instruktionele en assesserings strategie. Hierdie module fokus op verskillende teorieë. Studente sal uitgedaag word om onlangse navorsing op leerstyl voorkeure en motivering, heelbreinleer en veelvuldige intelligensies en moontlike oorsake van swak en onderprestasie te verken sodat hulle voorberied is om vir diverse leerlinge voorsiening te maak. Teorie en praktyk van onderwys assessering. Self-assessering, portuurassessering and formele assessering. Aanpassings van assessering en alternatiewe assessering van leerders met gestremdhede. Konsepte, elemente en vaardighede van kritiese en kreatiewe denke om uitdagende em ondeersteunende leer omgewings te skep.

Modulekrediete 18.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes
Kontaktyd 10 tutoriale per jaar, 54 lesings per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences