Jaarboeke

Latyn 120


 
Modulekode LAT 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Nie vir studente wat Latyn in Gr 12 geslaag het nie Latynse taalkunde en leeswerk (3) en (4) Voortsetting van vormleer en sintaksis. Uitbreiding van die basiese woordeskat. Aangepaste Latynse leesstukke dien steeds as praktiese toepassing van die verworwe grammatikale kennis ten einde die student se akademiese geletterdheid en leesvermoë te bevorder. Verdere uitbreiding van die student se kennis van die Latynse vormleer, sintaksis en woordeskat. Die klem val al hoe sterker op die lees van passasies, ontleding en verklaring van grammatikale vorme.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes LAT 110
Kontaktyd 2 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences