Jaarboeke

Latyn 110


 
Modulekode LAT 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Nie vir studente wat Latyn in Gr 12 geslaag het nie Latynse taalkunde en leeswerk (1) en (2) Basiese kenmerke en gebruik van Klassieke Latyn: die Latynse werkwoord en naamwoord (vervoeging en verbuiging respektiewelik), basiese sintaksis, asook woordeskat. Die toepassing van verworwe kennis geskied aan die hand van oefeninge en die lees van aangepaste Latynse leesstukke met die nodige sosiale, politieke en historiese agtergrond. Voortsetting van vormleer en sintaksis. Uitbreiding van die basiese woordeskat. Aangepaste Latynse leesstukke vorm steeds die basis van die verwerwing van akademiese geletterdheid en leesvermoë.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences