Jaarboeke

Menslike kommunikasie 481


 
Modulekode KMP 481
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Metodes, prosedures en ontwerpe; navorsingsetiek; deelnemers; insameling en analise van data. Uitvoering van ‘n navorsingsprojek en skryf van ‘n wetenskaplike verslag.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes KMP 310, 320; SPP 310, 320 of ODL 310, 320
Kontaktyd 14 lesings, 14 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences