Jaarboeke

Menslike kommunikasie: Praktikum 381


 
Modulekode KMP 381
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Beginsels van diensverskaffing in die gesondheidsisteem en spanwerk. Organisasie van gesondheidsorgdienste. Bevordering van gesondheid en primêre gesondheidsorg. Waarneming en prakties in gesondheidsorgkontekste. Waarneming van gevorderde diagnostiese en intervensieprosedures: Videofluoroskopie, diagnostiese oudiologie en neonatale ontwikkeling-sorg.
Modulekrediete 5.00
Voorvereistes KMP 210, 220, 281
Kontaktyd 70 kliniese oefensessies, 20 seminare, 6 praktiese sessies
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences