Jaarboeke

Menslike kommunikasie 210


 
Modulekode KMP 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Intervensie vir kinders met gehoorverlies: die gedeelde rol van die spraak-taalterapeut en oudioloog; neurologiese grondslag van luister en praat; taal en spraak van die kind met ’n gehoorverlies; strategieë om luistervaardighede te ontwikkel; die belang van gehooropleiding; die rol van die spraak-taalterapeut by kogleêre inplantings; multidissiplinêre hantering van ouditiewe neuropatiespektrumafwyking. Modelle van diensverskaffing.

Modulekrediete 5.00
Voorvereistes KMP 110, KMP 120, KMP 181
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences