Jaarboeke

Kindergeestesgesondheid 710


 
Modulekode KGG 710
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Kinderpsigopatologie: perspektiewe op kinderpsigopatologie, sosiale probleme wat kinders raak, byvoorbeeld fisiese mishandeling, seksuele misbruik en substansmisbruik. Besondere behoeftes van kinders wat met MIV/vigs leef, geweld in skole, krisisintervensie. Ontwikkeling en mobilisering van portuurondersteuningsgroepe en gemeenskaps-gebaseerde ondersteuning.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share