Jaarboeke

Kinderontwikkeling 710


 
Modulekode KDW 710
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Ontleding van die inhoude van kinderontwikkelingsteorieë. Ontwikkelingsteorieë: psigoanalitiese teorie (Freud en Erikson), behavioristiese teorie en die sosiale leerteorie. Die ontwikkeling van denke en taal (Piaget en Vygotsky). Humanistiese teorie, ekologiese teorie, waarde-gesentreerde teorieë, morele ontwikkeling (Kohlberg). Gemeenskapsdiensleer.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences