Modulekode | JMT 451 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Ingenieursgrafika en Ontwerp word behandel. Die volgende word ook aangespreek: tematiese beplanning; seleksie en gebruik van verskeie bronne; assesseringspraktyke in Ingenieursgrafika en Ontwerp; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Ingenieursgrafika en Ontwerp; en onderrigfilosofie in Ingenieursgrafika en Ontwerp. |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App