Jaarboeke

Metodiek van Inligtingstegnologie 451


 
Modulekode JMR 451
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Innoverende en kreatiewe onderrigmetodes en onderrigvaardighede in IT.  Tematiese beplanning, kies en gebruik van bronne in IT.  Assesseringspraktyk, kommunikasie, en klaskamerbestuur in IT.

Modulekrediete 3.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences