Jaarboeke

Metodiek van Fisiese wetenskappe 309


 
Modulekode JMN 309
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Fisiese wetenskappe onderwys in Suid-Afrika. Beste praktyke, instruksionele ontwerp, assessering en reflektiewe praktyk in Fisiese wetenskap onderwys.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wetenskap-, Wisk en Tegnol Ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences