Jaarboeke

Metodiek in Leerondersteuning 351


 
Modulekode JMD 351
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module fokus op die leergereedheid van die skoolbeginner, insluitende fisiese, intellektuele, perseptuele, emosionele en sosiale gereedheid, sowel as die leerprobleme wat kan ontstaan as gevolg van ‘n gebrek aan leergereedheid. Die kennis en vaardighede wat verwerf word, sal die student voorberei vir JLD 400 wat sal fokus op die vroeë identifisering van leerprobleme en intervensie in die Grondslagfase.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences