Jaarboeke

Insolvensiereg 310


 
Modulekode ISR 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BCom met spesialisering in regte (a) Algemene inleiding en geskiedkundige agtergrond (b) Die proses van sekwestrasie (c) Gevolge van sekwestrasie (d) Vernietigbare en nietige regshandelinge (e) ’n Oorsig van die bereddering van insolvente boedels (f) Akkoord, rehabilitasie en misdrywe (g) Likwidasie van insolvente maatskappye en beslote korporasies
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences