Jaarboeke

Buitelandse beleid 753


 
Modulekode IPL 753
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie gevorderde module maak diepgaande studie van die belangrikste teoretiese vraagstukke in die ontleding van buitelandse beleid. Dit handel met die ontwikkeling van buitelandse beleidsteorie, die konsep “buitelandse beleid” en die verwante vraagstukke van die rol van die staat en die agentskapstruktuurdebat. Dit maak ook diepgaande studie van verskeidenheid benaderings tot die studie van buitelandse beleid en poog sodoende om die student voor te berei vir moontlike magisterverhandeling oor onderwerp wat met die studie van buitelandse beleid verband hou.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences