Jaarboeke

Multimediaprojek 300


 
Modulekode IMY 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring. In hierdie module word leerders blootgestel aan die probleme betrokke by die ontwikkeling van sagteware op ‘n industriële skaal. (insluitende dokumentasie). Die doel is om ’n redelike groot multimediaprojek (tipies ‘n multimediaspel wat 3D-animasie insluit) volledig te ontwerp. Die fokus val dus op die projek, wat ‘n hele jaar lank duur, en deur groepe van twee tot vier leerders aangepak word. Die doelwit van die module is om aan leerders basiese spel¬ontwerpteorie te leer, sowel as gevorderde Macromedia Flash ActionScript, basiese 3D-Studio Max en basiese Macromedia Director.
Modulekrediete 45.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences