Jaarboeke

Godsdiens- en sendingwetenskap 884


 
Modulekode GSW 884
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud Die praktykmodel waarna GSW 883 verwys, word toegepas in die ontwikkeling van ‘n sendingstrategie vir ‘n bepaalde konteks. Deur ‘n proses van lees, betrokkenheid en navorsing word die student gelei in die ontwikkeling van ‘n eie, unieke strategie met die oog op toepassing in ‘n spesifieke konteks.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes GSW 871
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Godsdiens- en Sendingwetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences