Jaarboeke

Gemeenskapsobstetrie 692


 
Modulekode GNK 692
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Gemeenskapsobstetrie (3½ weke) in die Studenteinternkompleks.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes GNK 581,GNK 582,GNK 583,GNK 585,GNK 586
Kontaktyd 40 praktiese sessies per week, Gemeenskapsbetrokkenheid
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Obstetrie Ginekologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences