Jaarboeke

Farmakoterapie 585


 
Modulekode GNK 585
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Kernfarmakoterapie-aspekte en toepaslike kliniese aspekte van die mees algemene en belangrike siektes en toestande, beginsels van toksikologie en medies-geregtelike aspekte van substansmisbruik, hofverrigtinge en iatrogene sterftes.
Modulekrediete 7.00
Voorvereistes BOK 480,BOK 482,GNK 481,GNK 483,GNK 484,GNK 485,GNK 486,GNK 487,GNK 385,SMO 411
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week, 8 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Farmakologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences