Jaarboeke

Inleiding tot kliniese geneeskunde 283


 
Modulekode GNK 283
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die bio-psigososiomodel van siekte; die SIAMS-raamwerk vir die konsultasie; oppervlaksanatomie; die geïntegreerde bestuur van kindersiekte (IMCI); algemene fisiese ondersoekvaardighede en bekendstelling aan kliniese departemente.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes CMY 151,FIL 155,MGW 112,MLB 111,PHY 131,MTL 180,GNK 120,BOK 121,GNK 127,GNK 128,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Obstetrie Ginekologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences