Jaarboeke

Mikrobiologie en immunologie 171


 
Modulekode GMB 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module sal die mondhigiëne-student toerus met ‘n basiese kennis van: • Basiese mikrobiologie • Toegepaste mondmikrobiologie • Basiese immunologiese beginsels • Toegepaste immunologie • Beginsels van hipersensitiwiteit, outo-immuunsiektes en immunisasie Die kursusinhoud sal dien as voorkennis vir kliniese modules.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Geneeskundige Mikrobiologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences