Jaarboeke

Geoinformatika 120


 
Modulekode GIS 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die belangrikheid van Geografiese data en 'n oorsig van Geoinformatika. Kartografiese analise tot Geoinformatika - 'n historiese perspektief. Toepassingsvelde van Geoinformatika. Inleiding tot Geografiese Inligting Stelsels (GIS): Komponente, struktuur en funksionaliteit, GIS visualisasie en kartografie. Data bronne en evaluering: Doelgeskiktheid, faktore wat geskiktheid beinvloed, kwaliteit en onsekerheid, bronne van analoog en digitale data. Keuse van 'n kaartprojeksie. Analisering van GIS uitsette.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes GMC110
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Geografie, Geoinf en Meteor
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences