Jaarboeke

Inleiding tot geografiese inligtingstelsels 221


 
Modulekode GIS 221
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

*Die inhoud van hierdie module is dieselfde as GGY 283 en studente mag nie vir beide GGY 283 en GIS 221 krediete verwerf nie.
Inleiding tot Geografiese Inligtingstelsels (GIS), teoretiese konsepte en toepassings van GIS. Die klem val op die GIS-proses van datavaslegging, data-analise, data-uitsette en gepaardgaande tegnologie.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Verbode kombinasie GGY 283
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Geografie, Geoinf en Meteor
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences