Jaarboeke

Gemeenskapgebaseerde leer 420


 
Modulekode GBL 420
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Nasionale beleid in hoër onderwys en gemeenskapdienslewering; burgerskap; kenmerke van effektiewe gemeenskapdiensprogram; fundamentele kenmerke van gemeenskapdiensvennootskappe; ontwikkeling van ‘n kampusgemeenskapsteorie en praktyk; ontwikkeling van infrastruktuur vir gemeenskapdiens en gemeenskapsbetrokkenheid; vennootskappe tussen diensleweringorganisasies en hoëronderwysinstellings; beginsels en profiele van vennootskappe met gemeenskaporganisasies; vennootskappe vir aksienavorsing; betrokkenheid van korporatiewe vennote; gemeenskapdiensprojek.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share