Jaarboeke

Gevorderde plant voedselwetenskap en -tegnologie 402


 
Modulekode FST 402
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Funksionaliteit van plantkomponente: Stysel, nie-stysel polisakkariedes, proteïene. Gevorderde reologie en tekstuur. Vermouting en brou van bier. Gereed-om-te-eet tegnologieë en hul impak op funksionele en voedingskwaliteit. Prosessering van plantolies. Minimale prosessering van vrugte en groente. Praktika: Smeereienskappe van stysel; Reologie van deeg, Isolering van graan en peulgewas proteïene, SDS PAGE van peulgewas-en graanproteïene; Vermouting en fynmaking van sorghum- en garsmout; ekstraksie van essensiële olies; HPLC van fenoliese verbindings; Minimale prosessering van vrugte en groente.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes FST 360 of TDH
Kontaktyd 8 besprekingsklasse in semester 1, 5 besprekingsklasse in semester 2, 5 praktiese sessies in Semester 1, 3 praktiese sessies S2
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Voedselwetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences