Jaarboeke

Gevorderde voedsel, voeding en gesondheid 420


 
Modulekode FNH 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Besprekingsklasse op'n gevorderde vlak van voedingswetenskappe in onderwerpe soos mikronutriënt metabolisme in die menslike gesondheid en siekte, Voedings Bnobeskikbaarheid, Nutri-genoom, Voedingsintervensies, Voeding en die metaboliese sindroom. Probleemoplossing en literatuurbespreking.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Derdejaar status of TDH
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Voedselwetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences