Jaarboeke

Familiereg 121


 
Modulekode FMR 121
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Inleiding tot die familiereg (b) Algemene beginsels betreffende die totstandkoming van die huwelik (c) Nietige, vernietigbare en putatiewe huwelike (d) Die onveranderbare gevolge van die huwelik (e) Basiese beginsels betreffende die regsverhouding tussen ouer en kind (f) Die veranderbare gevolge van die huwelik (g) Die beginsels betreffende die ontbinding van die huwelik (h) Die gevolge van ontbinding van die huwelik Ouer-kindreg; (a) Veranderbare gevolge van die huwelik (b) Ontbinding van die huwelik (c) Gevolge van die ontbinding van die huwelik; (d) Gebruiklike Huwelike; en (e) Gesinsvennootskappe en godsdienstige huwelike.
Modulekrediete 15.00
Diensmodules Fakulteit Geesteswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 tutoriaal per week, 4 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences