Jaarboeke

Industriële fisiologie 322


 
Modulekode FLG 322
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Probleemgerigte module met die klem op beroepsgesondheid en -veiligheid in die industriële omgewing. Integrasie van verskillende fisiologiese sisteme word vereis.
Prakties: Blootstelling aan beroeps higiënemeettegnieke.

Modulekrediete 18.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes BCM 253 GS, BCM 254 GS, BCM 255 GS, BCM 256 GS, BCM 263 GS, BCM 264 GS, BCM 265 GS, BCM 266 GS, OF (BCM 251 GS, BCM 252 GS, BCM 261 GS, BCM 262 GS), FLG 221 en FLG 222
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisiologie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences