Jaarboeke

Fisiologie 171


 
Modulekode FLG 171
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Fisiologie is die studie van organismes op sellulêre en stelselvlak.  Fisiologie sal die mondhigiëne student toerus met die nodige kennis om die funksionering en abnormaliteite van die menslike liggaam te verstaan, die lewensorgane wat nodig is vir normale funksionering en die stelsels wat noodsaaklike kommunikasie vir die beheer van liggaamsfunksies en homeostase voorsien.  Die kursusinhoud sal dien as voorkennis vir kliniese modules.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Fisiologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share