Jaarboeke

Rekenaaringenieursontwerp 320


 
Modulekode ERD 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Elektroniese energie-omsetters. Stroombaan-bord ontwerp: kragbaan tegnieke, lae-ruis tegnieke, hoë-frekwensie tegnieke. Intellektuele eiendom wetgewing in Suid-Afrika. Ontwerp en implementeer 'n groepprojek: stelselingenieurswese, argitektuur en ingenieursoordeel, dokumentasie en konfigurasiebeheer, menslike koppelvlak, verpakking en omhullings, integrasie, produksie, logistiek.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes EMK 310 GS
Kontaktyd 1 tutoriaal per week, 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Elektriese, Elektroniese en Re
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share