Jaarboeke

Elektroniese ingenieursontwerp 320


 
Modulekode ELO 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Elektroniese energie-omsetters. Stroombaan-bord ontwerp: kragbaan tegnieke, lae-ruis tegnieke, hoë-frekwensie tegnieke. Suid-Afrikaanse wetgewing rakende intellektuele eiendom. Ontwerp en implementeer 'n groepprojek: tegniese spesifikasies en intervlakspesifikasies, stelselingenieurswese, industriële standaarde, argitektuur en ingenieursoordeel, materiaalverkryging, dokumentasie en konfigurasiebeheer, menslike koppelvlakke, verpakkingstegnologie, ergonomika en estetika, volledige ontwerp en bou van ’n stelsel (ingesluit elektromagnetiese versoen-baarheid), ontwerp vir vervaardiging en instandhouding, integrasie, produksiefasiliteite en -tegnieke, logistiek.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes EMK 310 GS
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week, 1 tutoriaal per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Elektriese, Elektroniese en Re
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences