Modulekode | DTS 113 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Grondige hersiening van Duitse grammatika: ontwikkeling van lees-, skryf-, praat- en begripsvaardighede. Analise en interpretasie van tekste. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Musiek Musiek BA Opsie: Sport en Vryetyd in die Samelewing BA Opsie: Sportafrigtingswetenskap BA Opsie: Sportsielkunde BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BPolSci Internasionale Studies Hoër Sertifikaat (Sportwet) Opsie: Opvoedkunde BIS Uitgewerswese |
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | Graad 12 Duits |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App