Jaarboeke

Proefskrif: Drama 990


 
Modulekode DRA 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing oor die dissipline in geheel, asook interdissiplinêr. Beplanning, navorsing, bestuur en die benutting van alle aspekte van die prosesse wat aangewend is binne komplekse en onvoorspelbare konteks. Algehele aanspreeklikheid vir die bepaling, verkryging, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepinsette. Akademiese leiding en senior bestuur. Grondige kennis oor komplekse en gespesialiseerde area. Die generering, evaluering en sintetisering van inligting en beginsels op hoë, abstrakte vlakke. Die skep van reaksies (gevolgtrekkings) op abstrakte probleme wat bestaande kennis uitbou en herdefinieer.
Modulekrediete 480.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences