Jaarboeke

Groeifisiologie 320


 
Modulekode DFS 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Die onderliggende fisiologiese prosesse by groei en ontwikkeling. Pre- en post-natale groei en faktore wat groeitempo bepaal: groeigolwe, groeistimulante, ouderdom, voeding, ras, geslag, e.a.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes DFS311 + DAN 310
Kontaktyd 2 lesing per week, Prakties tweeweekliks
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vee- en Wildkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences