Jaarboeke

Navorsingsverslag 780


 
Modulekode CIE 780
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module bemagtig studente met kernvaardighede vir die konseptualisering en onderneming van 'n navorisgingsprojek in die RGO (rekenaargeïntergreerde-onderrig) of IKT (inligtings- en kommunikasie tegnologie) konteks. Studente wat die module suksesvol voltooi verstaan die elemente van 'n navorsingsprojek, en is in staat om 'n navorsingsvoorstel te formuleer en geskikte basiese navorsingsmetodologie aan te wend. 'n Navorisngsverslag vir aanbieding van hul navorsing word geskryf.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences