Jaarboeke

Praktiese plantidentifikasie 786


 
Modulekode BOT 786
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Beginsels van identifikasie, klassifikasie en nomenklatuur; identifikasie van plante; familieherkenning; versameling van planteksemplare vir identifikasie; herbarium as inligtingsbron. Variasie in saadplante en voortplantingsisteme. Praktiese werk behels ook
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Plantkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share