Jaarboeke

Beeldende kunste (3) 300


 
Modulekode BKK 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Visuele navorsingsvaardighede en kritiese vraagstukke in die visuele kunste beklemtoon persoonlike kunsskepping en eksplorasie van materiaal. Benadering tot tegniek, medium, styl en inhoud in skilder- en beeldhoukuns, grafiese drukkuns en nuwe media gee aanleiding tot eie identiteit in ‘n Suid-Afrikaanse konteks.
Modulekrediete 60.00
Voorvereistes BKK 200, VKK 120, VKK 210, VKK 220
Kontaktyd 4 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences