Jaarboeke

Toetsing en evaluering (laboratorium) 320


 
Modulekode BGN 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Na voltooiing van hierdie module sal die student in staat wees om die volgende toegepaste fisiologiese toetse prakties tydens talentidentifisering en program voorskrif te kan uitvoer: statiese long funksie, direkte maksimale suurstof verbruik, indirekte maksimale suurstofverbruik, anaërobiese kragtoetse, antropometrie, en die Wingate anaërobiese uithouvermoë toets.

Modulekrediete 15.00
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Engels
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences