Jaarboeke

Persoonlike verkope- en rekeningbestuur 315


 
Modulekode BEM 315
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

Bemarkingsmengsel en die rol van verkope, bestuurs- en etiese aspekte van verkope, kommunikasie/ oorreding, stappe in die verkoopsproses, implementering van die verkoopstrategie, sleutel-rekeningbestuur.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes BEM 110; Slegs vir BCom (Bemarkingsbestuur)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Bemarkingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share