Jaarboeke

Selstruktuur en -funksie 367


 
Modulekode BCM 367
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Visualisering van selstruktuur en lokalisering van proteïene binne selle. Sel-ultrastruktuur. Suiwering van subsellulêre organelle. Kweek van selle. Diversiteit en ooreenkomste van selle. Biomembraanstruktuur. Transmembraan-transport van ione en klein molekules. Stoot van proteïene binne-in membrane en organelle. Vesikulêre verkeer, uitskeiding, eksositose en endositose. Selorganisasie en -beweging. Sel-sel- en sel-matriks-hegtings. Praktiese opleiding sluit in tutoriale oor elektron-, immunofluoressensie- en konfokale mikroskopie. DLC van neutrale lipiede en fosfolipiede. Isolasie en karakterisering van eritrosiet membrane. Aktiewe transportstudies in gisselle.

Modulekrediete 18.00
Voorvereistes BCM 251 en BCM 252 en BCM 261
Kontaktyd 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Biochemie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences